More About Ballade Vir 'n Enkeling Reader

Ballade vir ’n Enkeling handel oor die joernalis, Carina Human wat op die spoor van die enigmatiese skrywer Jacques Reynard is. Jacques daag nie op om ’n letterkundeprys wat aan hom toegeken is te ontvang nie. Tussendeur word vertel van Jacques se kinderjare, sy vriendskap met Jan-Paul Otto en sy liefde vir Lena Aucamp.