More About Koebaai Gorilla

Hein beland gedurig in die moeilikheid omdat sy beste pel, Morné, hom uitdaag om simpel goed aan te vang. Maar teen sy sin aanvaar Hein wéér sy Morné se nuutste uitdaging ... Hy moet ’n hele week lank oorleef sonder ’n tandeborsel. Die perfekte boek vir beginnerlesers of trae lesers.