More About Net Aliens Eet Spinasie

Wat is groen en sit in jou tande vas?
Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hy's tog so oulik. Grillerige, groen, lekkerleesstories vir nuuskierige agies.