Sleutels Leesboek
Share this book with a friend
‘n Aangrypende verhaal van liefde, verlies, hoop, familie,
vergifnis en die soeke na die waarheid.
Na die moord op hul dogter, Marilette, is George, Aletta en hul seun, Thobias, se lewens onherroeplik verander. Sonder antwoorde en met ‘n polisieondersoek wat op ‘n dooiepunt eindig, het hulle besluit om na Kimberley te verhuis vir ‘n nuwe begin.
Thobias was ‘n model en het sy inkomste gebruik om sy ouers finansieel te ondersteun. Dit was nie vir hulle maklik om die stukke van hul lewens op te tel en aan te beweeg nie.
Wanneer Thobias onverwags anonieme leidrade oor Marilette se moord begin ontvang het, word ou wonde oopgeruk. Thobias was vasbeslote om geregtigheid vir sy suster te kry. Hy en Lia het hul eie ondersoek begin.
Wat begin het as ‘n soektog na Marilette se moordenaar, het vinnig in ‘n gevaarlike reis deur jare se leuens, verraad en geheime verander. Twee families se lewens het onlosmaaklik verweef geraak, terwyl skokkende onthullings die verlede herskryf het.
“Soms verander die waarheid alles wat jy gedink het jy van die mense rondom jou weet.”
https://km-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2026/07/Sleutels-Leesboek-Uittreksel.pdf

| Size | Chest | Waist | Hip |
|---|---|---|---|
| XS | 34-36 | 27-29 | 34-36 |
| S | 36-38 | 29-31 | 36-38 |
| M | 38-40 | 31-33 | 38-40 |
| L | 40-42 | 33-36 | 40-43 |
| XL | 42-45 | 36-40 | 43-47 |
| XXL | 45-48 | 40-44 | 47-51 |
Shipping
We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.
| Destination | Delivery | Above $50 |
|---|---|---|
| Denmark | 1 – 2 days | Free |
| Belgium, Germany, Netherlands, Sweden | 2 – 4 days | Free |
| Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia | 3 – 5 days | Free |
| United States | 1 – 2 days | Free |
| Japan | 3 – 5 days | Free |
| Australia | 2 – 4 days | Free |
Returns
Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:
- Received the wrong item
- Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
- Item had defects
The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.
You might also like
COLLECTION
Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.
Ink en ander verhale Werkboek KABV
Voorsprong Boeke se Ink en ander verhale EAT Werkboek Preview
Wonderlike Ware Dierestories Leesboek
Van slim diere tot dapper diere – en selfs diere wat…
Donker Web Letterkunde, Visuele en Taalboek (EAT)
Hierdie boek is 'n drie in een. Die eerste 93 bladsye is 'n…