Verskuns Digbundel

SKU 9781431041787 Category

Share this book with a friend

Verskuns is ‘n uitsonderlike, geillustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporêre en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om selfgedigte te skryf. Die bloemlesing is ideaal vir poësie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, Aan dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biografie, woordelyste, besprekings en vrae (kontekstueel en opstel-tipe) ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap daarvan.Voorbeelde van eienskappe wat in die boek ingesluit is

Add to Quote

Size Chest Waist Hip
XS 34-36 27-29 34-36
S 36-38 29-31 36-38
M 38-40 31-33 38-40
L 40-42 33-36 40-43
XL 42-45 36-40 43-47
XXL 45-48 40-44 47-51

Shipping

We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.

Destination Delivery Above $50
Denmark 1 – 2 days Free
Belgium, Germany, Netherlands, Sweden 2 – 4 days Free
Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia 3 – 5 days Free
United States 1 – 2 days Free
Japan 3 – 5 days Free
Australia 2 – 4 days Free

Returns

Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:

  • Received the wrong item
  • Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
  • Item had defects

The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.

You might also like

COLLECTION

Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.

Gryshond Eksamenvoorbereiding 2 Graad 12 EAT Werkboek 2026

Hierdie werkboek is daarop gerig om leerders voor te berei vir…

Add to Quote

Bo of Onder? Werkboek

Die werkboek is gebasseer op Evert Wasserman se Bo of Onder. Bo…

Add to Quote

Leeus met letsels Werkboek (EAT)

'n Weie verskeidenheid tipe vra word gebruik om dit wat in…

Add to Quote