Ink en ander verhale Leesboek EAT KABV

SKU 9780799375404 Categories ,

Share this book with a friend

Ink en ander verhale

Ontdek ’n wonderwêreld van stories en stemme!
Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.
Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.
– Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)
– Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ’n inleiding by elke verhaal.
– Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
– Volledig uitgewerkte antwoorde
– ’n Woordelys met literêre terme
– ’n Woordelys met eksamenterme

Add to Quote

Size Chest Waist Hip
XS 34-36 27-29 34-36
S 36-38 29-31 36-38
M 38-40 31-33 38-40
L 40-42 33-36 40-43
XL 42-45 36-40 43-47
XXL 45-48 40-44 47-51

Shipping

We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.

Destination Delivery Above $50
Denmark 1 – 2 days Free
Belgium, Germany, Netherlands, Sweden 2 – 4 days Free
Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia 3 – 5 days Free
United States 1 – 2 days Free
Japan 3 – 5 days Free
Australia 2 – 4 days Free

Returns

Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:

  • Received the wrong item
  • Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
  • Item had defects

The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.

You might also like

COLLECTION

Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.

Onderwêreld Leesboek

Eckardt Wilken is nuut in matriek by die privaatskool Lawson…

Add to Quote

Fiela se kind: Die Drama Werkboek EAT KABV

Voorsprong Boeke: Fiela se kind - Die Drama Werkboek EAT KABV…

Add to Quote

Brave New World (Grade 12)

Welcome to New London. Everybody is happy here. Our perfect…

Add to Quote

Tuimeltrein & Taal Werkboek: Blitsvinnig

Die Tuimeltrein Werkboek is ontwikkel om beide die onderwyser en…

Add to Quote