Gryshond: Visuele Geletterheid Graad 10 -12

'n Omvattende dog kompakte gids om visuele geletterdheids vaardighede te ontwikkel. Advertensies, spotprente, meems, foto's, strokiesprente, spotprente, grafika en kaarte word ontleed.

Pampoenpit kry ‘n beat Gr 3 of 4

Pampoenpit glo musiek het towerkrag. Lekker speel en leer oefeninge. Groot klem op die leer van nuwe woorde.

Dit het alles begin by ‘n hond Gr 9 of 10

"Vier tieners dra elkeen swaar aan 'n geheim en dan gooi die noodlot hulle saam" Die werkboek lei die leerders om karakters en ruimte te beskryf.Inhoud word getoets deur van verskillende vraagsoorte…

Die verdwyning van Seamus Smit Gr 7 of 8

Seamus word wakker en besef hy is deursigtig. Hy het die vorige dag 'n wonderneut geëet. Wat maak jy is as jy deursigtig is? Werkboek wat gerig is op woordeskatuitbreiding. Leerders beantwoord…

Ouma Mollie en die mensvreter Gr 4 of 5

Nina se ouma Mollie is die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Die werkboekvrae help die leerders om speel-speel hul woordeskat uit te brei. Spelling van woorde en hoe om inhoudsvragies te…