Blitsvinnig Legendes Digbundel
Share this book with a friend
Blitsvinnig Legendes is ‘n unieke digbundel omdat dit deur ervare onderwysers geskryf is. Die onderwysers is ware digters van formaat en die gedigte is spesifiek geskryf om Graad 8 -10 leerlinge se belangstelling vir digkuns te prikkel en hulle liefde vir poësie aan te wakker.
Die gedigte in die digbundel strek van eenvoudige gedigte tot dieper gedigte met simbolisme. Hierdie gedigte kan maklik by enige tema in die klaskamer ingesluit word.
Onderwysers weet wat van die kinders in die eksamens verwag word en so is hierdie projek van stapel gestuur.
Die digbundel kan vanaf Graad 8 tot 10 gebruik word. Dit gaan gepaard met ‘n werkboek per graad om poësie-onderrig te vergemaklik.
“’n Goeie kop en
‘n goeie hart is altyd
‘n gedugte kombinasie.” (Nelson Mandela)

| Size | Chest | Waist | Hip |
|---|---|---|---|
| XS | 34-36 | 27-29 | 34-36 |
| S | 36-38 | 29-31 | 36-38 |
| M | 38-40 | 31-33 | 38-40 |
| L | 40-42 | 33-36 | 40-43 |
| XL | 42-45 | 36-40 | 43-47 |
| XXL | 45-48 | 40-44 | 47-51 |
Shipping
We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.
| Destination | Delivery | Above $50 |
|---|---|---|
| Denmark | 1 – 2 days | Free |
| Belgium, Germany, Netherlands, Sweden | 2 – 4 days | Free |
| Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia | 3 – 5 days | Free |
| United States | 1 – 2 days | Free |
| Japan | 3 – 5 days | Free |
| Australia | 2 – 4 days | Free |
Returns
Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:
- Received the wrong item
- Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
- Item had defects
The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.
You might also like
COLLECTION
Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.
Gryshond Eksamenvoorbereiding 2 Graad 12 EAT Werkboek
Hierdie werkboek is daarop gerig om leerders voor te berei vir…
Die verdwyning van Seamus Smit Deur Seamus Smit Leesboek
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy…