Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins

SKU 9781779990594 Categories ,

Share this book with a friend

Madelein du Plessis is ’n graad 10-leerder van Stellenbosch.

Van warrelwinde gevul met nuuskierigheid tot borrelende vulkane van emosies … Jaco Jacobs se Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins is beslis ’n suksesvolle ramp!

Sy het ’n geheim. ’n Groot geheim.

Charlie Prins is wat jy noem ’n sokkie-freakEn nie op die manier dat sy slegs mal is oor sokkies nie. Sy steel hulle ook. Wanneer Charlie ’n nuwe lewe by ’n nuwe skool begin, voel als onheilspellend vreemd. Vasberade om weg te smelt, ongesiens, maak Charlie ’n deurdagte poging om te verdwyn tussen die see van kinders. Maar als verdwyn gou-gou wanneer Ethan Viljoen, ’n seun in haar klas, vir Charlie uitvang wat ’n paar sokkies in haar sak druk. Sy eienaardige fassinasie met die nuwe meisie begin toe net hier – die meisie wat sokkies steel. Wanneer die twee saam opeindig vir ’n Natuurwetenskappe-projek, tref Ethan se nuuskierigheid hom soos ’n vloed, nes ’n natuurramp. Wie is Charlie Prins? En wat maak haar so interessant? Watter geheim kruip diep onder haar vel weg? Saam met Ethan, wonder ons, wat nou die eintlike storie is met haar. Hy kry dit reg om diep in haar lewe in te grawe en uit te vind wat haar werklik so vreemd maak.

Die geheim word onthul. Maar is daar medisyne vir so ’n geheim?

Add to Quote

Size Chest Waist Hip
XS 34-36 27-29 34-36
S 36-38 29-31 36-38
M 38-40 31-33 38-40
L 40-42 33-36 40-43
XL 42-45 36-40 43-47
XXL 45-48 40-44 47-51

Shipping

We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.

Destination Delivery Above $50
Denmark 1 – 2 days Free
Belgium, Germany, Netherlands, Sweden 2 – 4 days Free
Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia 3 – 5 days Free
United States 1 – 2 days Free
Japan 3 – 5 days Free
Australia 2 – 4 days Free

Returns

Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:

  • Received the wrong item
  • Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
  • Item had defects

The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.

You might also like

COLLECTION

Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.

Goed Beter Afrikaans Graad 11 (EAT) Werkboek

Rinada Boeke se Goed, Beter, Afrikaans Werkboeke (Hersiene…

Add to Quote

Dagboek van ‘n Wimp 1 Werkboek (EAT)

'n Weie verskeidenheid tipe vra word gebruik om dit wat in…

Add to Quote