Blitsvinnig Legendes Gedigte & Taalgebruik Werkboek vir Afrikaans EAT Graad 10 Onderwysergids
Share this book with a friend
Dit het oor die laaste paar jaar duidelik geword dat ons studente sukkel met gedigte, grootliks omdat gedigte op soveel verskillende maniere interpreteer kan word. Die werkboek is ontwikkel om beide die onderwyser en die student ‘n volledige onleding van elke gedig en die tegniese aspekte daarvan te gee. Vrae oor elke gedig is ook in die werkboek ingesluit.
Die visuele elemente in die boek sal visuele leerders help om kernkonsepte te onthou, sodat almal Afrikaans as ‘n Eerste Addisionele Taal kan verstaan en geniet.
Hierdie werkboek moet saam met Legendes Verse vir Tieners gebruik word.
Die Taalkomponent:
Die fokus is op Taalreëls en die toepassing daarvan. Dit pas gemaklik by die gedigte in en help om ‘n goeie woordeskat op te bou deur die gekose leesbegrippe en oefeninge. Addisionele taaloefeninge moet steeds gedoen word om ons studente soveel moontlik blootstelling aan Afrikaans te gee.
Preview

| Size | Chest | Waist | Hip |
|---|---|---|---|
| XS | 34-36 | 27-29 | 34-36 |
| S | 36-38 | 29-31 | 36-38 |
| M | 38-40 | 31-33 | 38-40 |
| L | 40-42 | 33-36 | 40-43 |
| XL | 42-45 | 36-40 | 43-47 |
| XXL | 45-48 | 40-44 | 47-51 |
Shipping
We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.
| Destination | Delivery | Above $50 |
|---|---|---|
| Denmark | 1 – 2 days | Free |
| Belgium, Germany, Netherlands, Sweden | 2 – 4 days | Free |
| Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia | 3 – 5 days | Free |
| United States | 1 – 2 days | Free |
| Japan | 3 – 5 days | Free |
| Australia | 2 – 4 days | Free |
Returns
Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:
- Received the wrong item
- Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
- Item had defects
The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.
You might also like
COLLECTION
Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.
As mens geluk kon proe Leesboek
Soms is geluk soos ’n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak.…
Thomas@ Omnibus 1 (Moord; Aqua: Skerpioen) Leesboek
Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus! Die…