Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal “HAT”

SKU 9781770257009 Categories ,

Share this book with a friend

Dié omvattend herbewerkte, stewig uitgebreide sesde uitgawe is die resultaat van die grondigste hersiening van die
woordeboek sedert die verskyning van die derde uitgawe in 1993. Geen Afrikaanse woordeboek bied ’n akkurater beeld van eietydse Afrikaans nie.

Meer as:
90 000 woorde, idiome en uitdrukkings+
120 000 betekenisse, eenvoudig verklaar
80 000 voorbeeldsinne en -frases
10 000 etimologieë
3 000 afkortings
1 600 bladsye
2 miljoen woorde altesaam (25 persent meer as in die vorige uitgawe)
Die onmisbare Afrikaanse woordeboek vir huis en skool, vir werk en
studeer, vir woordliefhebbers, woordspeletjie-entoesiaste en woordvrate.
Pragtig ontwerp en gedruk.

HAT 6 bou voort op die gesaghebbende tradisie van sy voorgangers. Die
nuwe uitgawe is grondig hersien en uitgebrei deur ’n span van Afrikaans
se beste woordeboekmakers wat onder andere vier lede insluit van die SA
Akademie vir Wetenskap en Kuns se Taalkommissie.

Add to Quote

Size Chest Waist Hip
XS 34-36 27-29 34-36
S 36-38 29-31 36-38
M 38-40 31-33 38-40
L 40-42 33-36 40-43
XL 42-45 36-40 43-47
XXL 45-48 40-44 47-51

Shipping

We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.

Destination Delivery Above $50
Denmark 1 – 2 days Free
Belgium, Germany, Netherlands, Sweden 2 – 4 days Free
Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia 3 – 5 days Free
United States 1 – 2 days Free
Japan 3 – 5 days Free
Australia 2 – 4 days Free

Returns

Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:

  • Received the wrong item
  • Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
  • Item had defects

The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.

You might also like

COLLECTION

Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.

Privacy Preference Center