Roepman DVD

SKU 6004416102925 Category

Share this book with a friend

’n Roepman se werk by die spoorweë was om die masjinis en sy assistent te gaan roep/wakker te maak vir hul skofte.

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ’n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in ’n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom.

Timus is deel van ’n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ’n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ’n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Die waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die ménslikheid van hierdie roman – by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend – sal geen leser onaangeraak laat nie.

Add to Quote

Size Chest Waist Hip
XS 34-36 27-29 34-36
S 36-38 29-31 36-38
M 38-40 31-33 38-40
L 40-42 33-36 40-43
XL 42-45 36-40 43-47
XXL 45-48 40-44 47-51

Shipping

We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.

Destination Delivery Above $50
Denmark 1 – 2 days Free
Belgium, Germany, Netherlands, Sweden 2 – 4 days Free
Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia 3 – 5 days Free
United States 1 – 2 days Free
Japan 3 – 5 days Free
Australia 2 – 4 days Free

Returns

Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:

  • Received the wrong item
  • Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
  • Item had defects

The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.

You might also like

COLLECTION

Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.

Pad na jou Hart DVD

Pad na jou hart is ’n Afrikaanse romantiese-avontuurkomedie oor…

Add to Quote

Vir die Voels DVD

Vir die voëls is ’n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 2016…

Add to Quote

Hoofmeisie DVD

Die rolprent handel oor drie meisies op laerskool, wat onder hul…

Add to Quote

Rondomtalie: Die beste rympies en liedjies & CD

Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD…

Add to Quote

Privacy Preference Center