Sprak of spook en ander gedigte Werkboek EAT KABV
Share this book with a friend
Voorsprong Boeke: Sprak of spook en ander gedigte Werkboek geskik vir graad 11
Die gedig sprak of sprook waaruit die titel van hierdie bundel kom, betreur die digter dit dat ons dikwels so oppervlakkig met moderne kommunikasiemiddele werk. Eintlik “sprak ons dan geen sprook nie. Daarteenoor kan die studie en die fyn lees van gedigte ons weer die wonder van die woord laat beleef – die magiese spreke van die sprokie, maar ook die logika van die woord wat goed oorweeg en versigtig in ‘n fyn net van verbande en assosiasies gespreek is. Sodoende maak woorde nuwe werelde binne die leser en daarbuite oop. Elke gedig in hierdie bundel kan ‘n opwindende reis wees; is daar nie net iets van die bekende te leer nie, maar ook iets van die nog onbekende, streke van die menslike gees – ‘n grootse reis wat die onuitputlike bron van die poetiese woord bied. Met illustreerder Dale Blankenaar se eiesoortige en dikwels vermaaklike interpretasies van die tekste, kan hierdie byderwetse bundel elke leser inspireer om self vele sproke te spreek!

| Size | Chest | Waist | Hip |
|---|---|---|---|
| XS | 34-36 | 27-29 | 34-36 |
| S | 36-38 | 29-31 | 36-38 |
| M | 38-40 | 31-33 | 38-40 |
| L | 40-42 | 33-36 | 40-43 |
| XL | 42-45 | 36-40 | 43-47 |
| XXL | 45-48 | 40-44 | 47-51 |
Shipping
We offer a next working day delivery for orders placed before 6:30 p.m. Monday to Friday. Orders placed after this will be delivered within two working days. This excludes Saturday, Sunday and public holidays.
| Destination | Delivery | Above $50 |
|---|---|---|
| Denmark | 1 – 2 days | Free |
| Belgium, Germany, Netherlands, Sweden | 2 – 4 days | Free |
| Austria, Czech Republic, Finland, France, Italy, Spain, Hungary, Ireland, Poland, Portugal, Slovakia, Slovenia | 3 – 5 days | Free |
| United States | 1 – 2 days | Free |
| Japan | 3 – 5 days | Free |
| Australia | 2 – 4 days | Free |
Returns
Returns will be accepted for up to 14 days of Customer’s receipt or tracking number on unworn items. You, as a Customer, are obliged to inform us via email before you return the item, only in the case of:
- Received the wrong item
- Item arrived not as expected (ie. damaged packaging)
- Item had defects
The returned product(s) must be in the original packaging, safety wrapped, undamaged and unworn. This means that the item(s) must be safely packed in a carton box for protection during transport, possibly the same carton used to ship to you as a customer.
You might also like
COLLECTION
Welcome to our latest collection of readers, workbooks and additional resources available to teachers and parents. Please browse below and add to your Quote Basket, our team will gladly assist.
Gryshond Donker Web Werkboek
Hierdie is een van drie Donker web werkboeke beskikbaar by K…
Goed Beter Afrikaans Graad 8 Onderwysergids
Geheuestokkie met antwoorde, vraestelle en memo’s