Eduteach: Verskuns en Toulopers werkboek Gr 12

Share this book with a friend


Die voorgeskrewe gedigte vir IEB sillabus 2025 word behandel. Elke hoofstuk/Gedigontleding word begin met ‘n woordeskatlys gevolg deur ‘n bespreking, die titel verduideliking en reëlverklarings gevolg deur vrae. Onthou die aparte Onderwysersgids bevat ‘n kragpuntaanbieding vir elke gedig en die antwoorde.